WINDISOURFRIEND.DE ≡ Cutting Scissors Vartalonhoito Levers Outdoor Spots
  • New Textbooks Gr 7-9 Afrikaans

  • Viva Afrikaans Huistaal Graad 8 Leerderboek (KABV) 9781430712039

Viva Afrikaans Huistaal Graad 8 Leerderboek (KABV) 9781430712039

$37 $57.35
Description Viva Afrikaans Huistaal Graad 7 is ontwikkel uit die Kurrikulum- en Assesseringsbeleids-verklaring (KABV) vir Afrikaans Huistaal Graad 7-9 en bied leerders die geleentheid om Afrikaans Huistaal op ‘n genotvolle en stimulerende wyse te verken. Die reeks bestaan uit ‘n Leerderboek, Leesboek en Onderwysersgids. Die Leesboek is ten volle geintegreer met die Leerderboek en Onderwysersgids. Hierdie drie komponente is ontwerp om die onderwyser op elke moontlike manier te ondersteun en bied ‘n verskeidenheid idees om leerders te stimuleer en te help om moeilike konsepte te bemeester. Die Onderwysersgids bevat die memoranda van al die aktiwiteite en opdragte in die Leesboek. Hierdie memoranda is ook beskikbaar in Word-formaat op die gratis CD wat saam met die Onderwysersgids verskaf word.
New Textbooks Gr 7-9 Afrikaans

New Textbooks Gr 7-9 Afrikaans

  • Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Onderwysergids Graad 7 CD
    $40.82 $60.41
  • Ouma Mollie en die mensvreter Werkboek EAT
    $59.64 $96.02
  • Spaghetti tussen jou tone Werkboek EAT
    $51.63 $70.22
  • Funksionele Taalgebruik Werkboek Graad 8 9780620511414
    $44.29 $80.61
  • Middernagfees Werkboek EAT
    $57.98 $74.79
  • Kollig Op Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Leerdersboek 9780796248145
    $72 $94.32
  • Ace It! Afrikaans First Additional Language Grade 9 9781920356446
    $38.48 $63.49
  • Monsterpizza Werkboek EAT
    $56.37 $95.83
  • Net aliens eet spinasie Werkboek EAT
    $58.95 $103.16
  • Spif Dif Werkboek EAT
    $53.25 $71.36
  • Monsterrugby Werkboek EAT
    $41.98 $62.55
  • Prinses Klara en die Krokodil Werkboek EAT
    $35.79 $56.55
  • Afrikaans Huistaal Graad 9 Roman (‘n Uil op die voëlhok)
    $56.98 $79.77
  • Wilde Wikus Werkboek
    $47.12 $75.86
  • KomInPas met Afrikaans: Huistaal
    $67.48 $100.55
  • Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leesboek Graad 8 9781770029347
    $69.31 $116.44

© 2026 - WINDISOURFRIEND.DE