WINDISOURFRIEND.DE ≡ Cutting Scissors Vartalonhoito Levers Outdoor Spots
  • New Textbooks Gr 7-9 Afrikaans

  • Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Eerste Addisionele Taal 9781770029385

Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Eerste Addisionele Taal 9781770029385

$39.47 $48.15
About this book: ’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Eerste Addisionele Taal is volgens die vereistes van die KABV. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks. Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en volksverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer en gedigte om te lees vir genot. Daar is ook heelwat tekste wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie. Stories sluit in “Melina sing ‘n noot” (Nataniel), “Potyster sweis nie” (P.G. du Plessis), “Ek is jammer” (E.K.M. Dido) en ander gedigte, ensomeer.
New Textbooks Gr 7-9 Afrikaans

New Textbooks Gr 7-9 Afrikaans

  • Afrikaans Huistaal Graad 9 Roman (‘n Uil op die voëlhok)
    $56.98 $79.77
  • Kollig Op Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Leerdersboek 9780796248145
    $72 $94.32
  • Ouma Mollie en die mensvreter Werkboek EAT
    $59.64 $96.02
  • Wilde Wikus Werkboek
    $47.12 $75.86
  • Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Onderwysergids Graad 7 CD
    $40.82 $60.41
  • Net aliens eet spinasie Werkboek EAT
    $58.95 $103.16
  • Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leesboek Graad 8 9781770029347
    $69.31 $116.44
  • Middernagfees Werkboek EAT
    $57.98 $74.79
  • Spaghetti tussen jou tone Werkboek EAT
    $51.63 $70.22
  • KomInPas met Afrikaans: Huistaal
    $67.48 $100.55
  • Monsterrugby Werkboek EAT
    $41.98 $62.55
  • Prinses Klara en die Krokodil Werkboek EAT
    $35.79 $56.55
  • Funksionele Taalgebruik Werkboek Graad 8 9780620511414
    $44.29 $80.61
  • Spif Dif Werkboek EAT
    $53.25 $71.36
  • Ace It! Afrikaans First Additional Language Grade 9 9781920356446
    $38.48 $63.49
  • Monsterpizza Werkboek EAT
    $56.37 $95.83

© 2026 - WINDISOURFRIEND.DE