Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Onderwysergids Graad 7 CD
$40.82
$60.41
Die onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal. Dit ondersteun die onderwyser se taak deur: • ’n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures • leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In ’n neutedop • wenke te gee vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk, skryf en aanbied • gepaste inhoud en kontekste, en ’n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas • onderrigplanne vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning • ’n formele assesseringsprogram vir graad 5, asook verskeie metodes en instrumente vir assessering • ’n CD waarop ’n volledige onderwyserslêer, beplanningsdokumente en addisionele werkkaarte verskyn
New Textbooks Gr 7-9 Afrikaans